Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eleksie
eleksie [boodskap #141011] Vr., 03 Februarie 2023 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eleksie
Afbreking: e•lek•sie


Selfstandige naamwoord: eleksie
Meervoud: eleksies

Betekenis:
• (deftig) 'n Verkiesing.

Gebruik:
• Die internasionale gemeenskap het die eleksie as vry en regverdig verklaar.

Sinoniem:
• stemming
• verkiesing

Afgelei:
• eleksiegeknoei

Vertaling:
Engels: election
Nederlands: electie

Nota:
• Van Frans, élection, van Latyns electio.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neutraliteit
Volgende onderwerp: aflospersoneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 14:00:47 UTC 2025