| berk [boodskap #140990] |
So., 29 Januarie 2023 21:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Berke
berk
Afbreking: berk
Selfstandige naamwoord: berk
Meervoud: berke
Betekenis:
• 'n Europese loofboom, genus Betula.
Gebruik:
• Die berk is inheems aan die Noordelike Halfrond en kan in uiters koue toestande oorleef.
Hiponiem:
• silwerberk
• treurberk
Afgelei:
• berkeboom
• berkehout
Vertaling:
Engels: birch
Nederlands: berk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|