Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landdroskantoor
landdroskantoor [boodskap #140977] So, 29 Januarie 2023 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landdroskantoor
Afbreking: land•dros•kan•toor
Samestelling: landdros + kantoor


Selfstandige naamwoord: landdroskantoor
Meervoud: landdroskantore
Verkleinwoord: landdroskantoortjie
Meervoud van verkleining: landdroskantoortjies

Betekenis:
• Die kantoor van die landdros/magistraat.

Gebruik:
• Die paartjie is in die landdroskantoor getroud.

Vertaling:
Engels: magistrate's office
Nederlands: kantoor van de magistraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prulwerk
Volgende onderwerp: loopplank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 05:12:33 MGT 2024