| wolkdiens [boodskap #140975] |
Sa., 28 Januarie 2023 20:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24183 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wolkdiens
Afbreking: wolk•diens
Samestelling: wolk + diens
Selfstandige naamwoord: wolkdiens
Meervoud: wolkdienste
Betekenis:
• 'n Rekenaardiens op die internet waarop 'n mens kan inteken.
Gebruik:
• Wolkdienste bied maklike en bekostigbare toegang tot toepassings en hulpbronne, sonder om self die hardeware en sagteware daarvoor aan te koop.
Vertaling:
Engels: cloud service
Nederlands: clouddienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|