Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolboek
skoolboek [boodskap #140954] Do., 26 Januarie 2023 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolboek
Afbreking: skool•boek
Samestelling: skool + boek


Selfstandige naamwoord: skoolboek
Meervoud: skoolboeke
Verkleinwoord: skoolboekie
Meervoud van verkleining: skoolboekies

Betekenis:
• 'n Boek wat vir onderrig in 'n skool gebruik word.

Gebruik:
• Aan die begin van die skooljaar moet al die skoolboeke oorgetrek word.

Sinoniem:
• handboek
• teksboek

Vertaling:
Engels: schoolbook, textbook, class book
Nederlands: schoolboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mengbak
Volgende onderwerp: hoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 19:30:38 UTC 2025