Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tienjarig
tienjarig [boodskap #140923] Di., 24 Januarie 2023 12:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tienjarig
Afbreking: tien•ja•rig
Samestelling: tien + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: tienjarig
Attributief: tienjarige

Betekenis:
• Wat tien jaar geduur het of tien jaar oud is.

Gebruik:
• 'n Mens verwag meer van 'n tienjarige seun.

Afgelei:
• tienjariges

Vertaling:
Engels: ten-year old
Nederlands: tienjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: negejarig
Volgende onderwerp: elfjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 14:04:39 UTC 2026