Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenjarig
eenjarig [boodskap #140921] Di., 24 Januarie 2023 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenjarig
Afbreking: een•ja•rig
Samestelling: een + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: eenjarig
Attributief: eenjarige

Betekenis:
• Wat een jaar geduur het of een jaar oud is.
• 'n Plant wat een jaar lewe en dan doodgaan.

Gebruik:
• Die man het 'n eenjarige seuntjie.
• Die meeste soorte groente is eenjarig.

Afgelei:
• eenjariges

Vertaling:
Engels: one-year old
Nederlands: eenjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweejarig
Volgende onderwerp: negejarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 06:11:01 UTC 2026