| driejarig [boodskap #140919] |
Di., 24 Januarie 2023 11:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
driejarig
Afbreking: drie•ja•rig
Samestelling: drie + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: driejarig
Attributief: driejarige
Betekenis:
• Wat drie jaar geduur het of drie jaar oud is.
Gebruik:
• Die vrou het 'n driejarige dogtertjie.
Afgelei:
• driejariges
Vertaling:
Engels: three-year old
Nederlands: driejarig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|