| sjokoladekoek [boodskap #140891] |
So., 22 Januarie 2023 13:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24325 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sny sjokoladekoek.
sjokoladekoek
Afbreking: sjo•ko•la•de•koek
Samestelling: sjokolade + koek
Selfstandige naamwoord: sjokoladekoek
Meervoud: sjokoladekoeke
Verkleinwoord: sjokoladekoekie
Meervoud van verkleining: sjokoladekoekies
Betekenis:
• 'n Koek wat met sjokolade of kakaopoeier gegeur is.
Gebruik:
• Ek wil 'n sjokoladekoek vir my verjaarsdag hê.
Vertaling:
Engels: chocolate cake
Nederlands: chocoladetaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|