| pouveer [boodskap #140872] |
Vr., 20 Januarie 2023 17:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Pouveer.
pouveer
Afbreking: pou•veer
Samestelling: pou + veer
Selfstandige naamwoord: pouveer
Meervoud: pouvere
Verkleinwoord: pouveertjie
Meervoud van verkleining: pouveertjies
Betekenis:
• Die veer van 'n pou, veral die kleurvolle stertveer van 'n mannetjie.
Gebruik:
• Sy dra 'n pouveer op haar hoed.
Vertaling:
Engels: peacock feather
Nederlands: pauwenveer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|