Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horingoud
horingoud [boodskap #140850] Di., 17 Januarie 2023 09:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26184
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
horingoud
Afbreking: ho•ring•oud
Samestelling: horing + oud


Byvoeglike naamwoord: horingoud
Attributief: horingoue

Betekenis:
• Intensiewe vorm van oud; baie oud.

Gebruik:
• Die boek is horingoud.

Sinoniem:
• beenoud
• hoogbejaard
• oeroud
• stokhoringoud
• stokoud

Antoniem:
• bloedjonk
• splinternuut

Vertaling:
Engels: very old, as old as the hills
Nederlands: zeer oud, stokoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dubbeldekker
Volgende onderwerp: wolkbreuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 06:52:35 UTC 2026