Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reisagentskap
reisagentskap [boodskap #140808] Ma., 09 Januarie 2023 13:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reisagentskap
Afbreking: reis•a•gent•skap
Samestelling: reis + agentskap


Selfstandige naamwoord: reisagentskap
Meervoud: reisagentskappe

Betekenis:
• 'n Organisasie wat reise vir hul kliënte beplan en die bespreking doen.

Gebruik:
• Ons moet ons treinkaartjies by die reisagentskap gaan afhaal.

Sinoniem:
• reisburo

Vertaling:
Engels: travel agency
Nederlands: reisagentschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wenspan
Volgende onderwerp: wassery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 16:45:14 UTC 2025