| farmakoloog [boodskap #140796] |
Sa., 07 Januarie 2023 09:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24213 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
farmakoloog
Afbreking: far•ma•ko•loog
Selfstandige naamwoord: farmakoloog
Meervoud: farmakoloë
Betekenis:
• Persoon wat farmakologie beoefen; kenner van geneesmiddels en die effek daarvan op die liggaam.
Gebruik:
• Die farmakoloog is besig om 'n nuwe middel teen kanker te toets.
Verwant:
• farmakologie
• farmakologies
Vertaling:
Engels: pharmacologist
Nederlands: farmacoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|