| lyfvlegter [boodskap #140787] |
Do., 05 Januarie 2023 06:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24323 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Lyfvlegter.
lyfvlegter
Afbreking: lyf•vleg•ter
Samestelling: lyf + vleg + -ter
Uitspraak: /ˈləi̯ˌflɛχ.tər/
Selfstandige naamwoord: lyfvlegter
Meervoud: lyfvlegters
Verkleinwoord: lyfvlegtertjie
Meervoud van verkleining: lyfvlegtertjies
Betekenis:
• 'n Lenige akrobaat wat sy lyf op ongewone maniere kan buig en draai.
Gebruik:
• Die gehoor vergaap hulle aan die talentvol lyfvlegter. Dit moet tog seer wees!
Sinoniem:
• kontorsionis
• slangmens
Vertaling:
Engels: contortionist, person made of rubber
Nederlands: slangenmens, contorsionist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|