Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glasiologie
glasiologie [boodskap #140785] Wo., 04 Januarie 2023 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
glasiologie
Afbreking: gla•sio•lo•gie


Selfstandige naamwoord: glasiologie
Meervoud: –

Betekenis:
• Die studie van ysvelde en ystydperke.

Gebruik:
• Glasiologie is die vertakking van die geologie wat ys en gletsers bestudeer.

Sinoniem:
• gletserkunde

Verwant:
• glasiologies
• glasioloog

Vertaling:
Engels: glaciology
Nederlands: glaciologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaret
Volgende onderwerp: graafskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 17 10:59:18 UTC 2026