Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevegsport
gevegsport [boodskap #140781] Di., 03 Januarie 2023 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24321
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevegsport
Afbreking: ge•veg•sport
Samestelling: geveg + sport


Selfstandige naamwoord: gevegsport
Meervoud: gevegsporte

Betekenis:
• Sport waar teenstanders in tweegevegte teen mekaar meeding.

Gebruik:
• Karate is 'n Japannese gevegsport waarin opponente mekaar skop en slaan.

Sinoniem:
• vegsport

Hiponiem:
• boks
• judo
• karate
• rofstoei
• skermkuns

Vertaling:
Engels: combat sport, fighting sport
Nederlands: vechtsport

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkkaart
Volgende onderwerp: beurtsang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 16:40:54 UTC 2026