Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radioaktief
radioaktief [boodskap #140771] So., 01 Januarie 2023 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24183
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
radioaktief
Afbreking: ra•di•o•ak•tief
Samestelling: radio + aktief


Byvoeglike naamwoord: radioaktief
Vergrotende trap: radioaktiewer
Oortreffende trap: radioaktiefste
Attributief: radioaktiewe
Partitief: radioaktiefs

Betekenis:
• Wat elektromagnetiese straling uitstuur (as gevolg van die disintegrasie van atoomkerne).

Gebruik:
• Elemente soos radium, uranium en torium is radioaktief.

Wisselvorm:
• radio-aktief

Afgelei:
• radioaktiwiteit

Vertaling:
Engels: radioaktief
Nederlands: radioactive

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baatsugtig
Volgende onderwerp: radioaktiwiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 13:41:33 UTC 2025