Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krot
krot [boodskap #140760] Do., 29 Desember 2022 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
krot
Afbreking: krot


Selfstandige naamwoord: krot
Meervoud: krotte
Verkleinwoord: krotjie
Meervoud van verkleining: krotjies

Betekenis:
• 'n Klein, armoedige huisie.

Gebruik:
• Sy woon in 'n piepklein krot sonder elektrisiteit en lopende water.

Sinoniem:
• huisie
• hool
• kaia
• pondok

Antoniem:
• paleis

Afgelei:
• krotbewoner
• krotbuurt
• krotwoning

Vertaling:
Engels: den, hovel, shanty, kennel
Nederlands: krot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meegee
Volgende onderwerp: afgodsbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 04:02:31 UTC 2025