| Slowaak [boodskap #140745] |
Ma., 26 Desember 2022 09:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slowaak
Afbreking: Slo•waak
Selfstandige naamwoord: Slowaak
Meervoud: Slowake
Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Slowakye, 'n land in Sentraal-Europa.
Gebruik:
• 'n Slowaak het die kompetisie gewen.
Verwant:
• Slowakye
• Slowaaks
Vertaling:
Engels: Slovak, Slovakian
Nederlands: Slowaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|