Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sloween
Sloween [boodskap #140742] Ma., 26 Desember 2022 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sloween
Afbreking: Slo•ween


Selfstandige naamwoord: Sloween
Meervoud: Slowene
Verkleinwoord: Sloweentjie
Meervoud van verkleining: Sloweentjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Slowenië, 'n land in Sentraal-Europa.

Gebruik:
• 'n Sloween het die wedloop gewen.

Verwant:
• Slowenië
• Sloweens

Vertaling:
Engels: Slovene, Slovenian
Nederlands: Sloveen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Slowenië
Volgende onderwerp: Pool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 21:17:33 UTC 2025