Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Gambiër
Gambiër [boodskap #140720] Sa., 24 Desember 2022 19:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24322
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gambiër
Afbreking: Gam•bi•ër


Selfstandige naamwoord: Gambiër
Meervoud: Gambiërs
Verkleinwoord: Gambiërtjie
Meervoud van verkleining: Gambiërtjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Gambië, 'n land in Wes-Afrika.

Gebruik:
• 'n Gambiër het in die aanval gesterf.

Verwant:
• Gambië
• Gambies

Vertaling:
Engels: Gambian
Nederlands: Gambiaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Gambië
Volgende onderwerp: Keniaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 18:40:49 UTC 2026