Leksikograaf Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Tanzanië.Tanzanië se vlag.Tanzanië
Afbreking: Tan•za•ni•ë
Uitspraak: /ˌtɑnˈzɑːniə/
Pleknaam: Tanzanië
Betekenis:
• 'n Land in Oos-Afrika, amptelik die Verenigde Republiek van Tanzanië.
Gebruik:
• Tanzanië grens aan die Demokratiese Republiek van die Kongo, Rwanda, Burundi, Uganda, Kenia, Mosambiek, Malawi, Zambië en die Indiese Oseaan.
Verwant:
• Tanzaniër
• Tanzanies
Vertaling:
Engels: Tanzania
Nederlands: Tanzania
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.