| Namibiër [boodskap #140695] |
Vr., 23 Desember 2022 15:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Namibiër
Afbreking: Na•mi•bi•ër
Uitspraak: /nɑˈməbijəɹ/, /nɑˈmibijəɹ/
Selfstandige naamwoord: Namibiër
Meervoud: Namibiërs
Verkleinwoord: Namibiërtjie
Meervoud van verkleining: Namibiërtjies
Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Namibië, 'n land in Suider-Afrika..
Gebruik:
• Sy is met 'n Namibiër getroud.
Verwant:
• Namibië
• Namibies
Vertaling:
Engels: Namibian
Nederlands: Namibiër
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|