Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » e-KRANT
e-KRANT [boodskap #14068] So, 26 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
e-KRANT

hierdie koerant bevat bydraes deur intekenaars op
soc.culture.south-africa.afrikaans ; deur lede vir lede
geen direkte bydraes sal aanvaar word nie, so sny en plak dele om daarop te
reageer in die nuusgroep
dit bevat ook opsommings van vorige bydraes, en word slegs aan lede van
hiedie nuusgroep gestuur
indien u dit nie wil ontvang nie, gebruik die wenk onder ' BRIEWE KOLLOM;
WEEK 16/98 '
Re: e-KRANT [boodskap #14103 is 'n antwoord op boodskap #14068] Ma, 27 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina Bouwer krap

hierdie koerant bevat bydraes deur intekenaars op
soc.culture.south-africa.afrikaans ; deur lede vir lede
indien u dit nie wil ontvang nie, gebruik die wenk onder ' BRIEWE KOLLOM;
WEEK 16/98 '

Geagte Meneer Kobus Pietersen, wat is die wenk onder "Briewe Kollom" wat vir
my vertel hoe om aan te dui dat ek u E-krant nie wil ontvang nie ?.

antwoord: Maak veranderings op jou nuusfilter, en sny so die mense wat jou
irriteer uit. :-( boggom ? Indien jy nie presies weet hoe nie, vra 'n
kanadees, of enige ander kees.

(Terloops, sover dit my aangaan, is die korrekte spelling van die Engelse
woord "column" in
Afrikaans "kolom.") Dankkie, jamer fir die spelvout :-)

Ek hoop dat ek die hele situasie misverstaan. :-(( DA (Terug na bo).

Maar as ek uiteindelik uitvind dat u vir my die E-krant as 'n e-pos stuur
sonder dat ek daarop ingeskryf het, dan sal ek baie ongelukkig wees, en voel
dat ek u van dinge kan beskuldig - soos byvoorbeeld dat u nie my privaatheid
respekteer nie . :-((( wie respekteer jou privaatheid op 'n NG ? Net
jyself kan. (Terug na bo)
Of nog beter, druk net die "unsubscribe" knoppie.

Ek hoop ek verstaan die hele situasie mis. :-(((( DADA (Terug na bo).

Laat ek dit net weer duidelik maak: ek wil nie u E-krant as e-pos ontvang
nie. :-((((( (terug na bo) verwittig jou e-posboy

Ek hoop ook dat u besef dat mense wat die Afrikaanse nuusgroep lees en
daarop pos, nie "intekenaars" is nie. :-(((((( . "sabskraaibers" ? njet
(Terug na onder). Jou afdanking as kanadese verslaggewer is onmiddelik van
krag. ( e-toyi- e-toyi maar gerus teen die mure uit)

PS. :Gloudina Bouwer, jy tree seker nie so op net omdat my velkleur
donkerder as joune is nie ? apartheids + "varke:" ? lekker snork
....

Kobbus Pietersen
Vorige onderwerp: Riglyne vir Nuusgroep gebruik
Volgende onderwerp: Afrikaans in Ga-Rankuwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 01:46:41 MGT 2024