| verklee [boodskap #140634] |
Wo., 30 November 2022 14:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verklee
Afbreking: ver•klee
Samestelling: ver- + klee
Werkwoord: verklee
Verlede tyd: het verklee
Teenwoordige deelwoord: verkleding
Verlede deelwoord: verkleed, verkleede
Betekenis:
• Om ander klere aan te trek.
Gebruik:
• As u die rok wil aanpas kan u in die aantrekhokkie verklee.
sinoniem:
• aantrek
• verveer
Vertaling:
Engels: to change clothes
Nederlands: verkleden, omkleden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|