| omliggend [boodskap #140624] |
So., 27 November 2022 15:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24325 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omliggend
Afbreking: om•lig•gend
Byvoeglike naamwoord: omliggend
Attributief: omliggende
Betekenis:
• Wat naby of rondom 'n plek lê.
Gebruik:
• Die dorp is die ekonomiese sentrum van die omliggende landboustreek.
Sinoniem:
• aangrensend
• naburig
• omringend
• omsingelend
Vertaling:
Engels: surrounding
Nederlands: omliggend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|