Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper (Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper)
Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper [boodskap #140543] Sa, 05 November 2022 00:31 na volgende boodskap
ruan567  is tans af-lyn  ruan567
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2022
Karma: 0
Junior Lid
Hi julle,

Ek wou graag jul opinie hoor - ek het hierdie ding gepen oor 'n jaar terug - en hy het net heeltyd in my laai gelê tot ek vir Magdel ontmoet het. Sy het toe belang gestel om dit te sing - en dit het toe uiteindelik op 'n volwaardige liedtjie uitgedraai.

Opgeneem by Weskus Studio.

Dis nog nie 'n regte musiekvideo nie, ek het net gedink dis effe beter om 'n liriekvideo op te sit as net 'n liedtjie met 'n swart agtergrond.



[Bygewerk op: Sa, 05 November 2022 00:33]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Re: Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper [boodskap #140544 is 'n antwoord op boodskap #140543] Sa, 05 November 2022 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die liriekvideo werk! Goed gedoen en 'n pragtige lied daarby.

Dankie vir die deel.
Re: Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper [boodskap #140556 is 'n antwoord op boodskap #140543] Ma, 07 November 2022 15:46 Na vorige boodskap
Bets Makkink  is tans af-lyn  Bets Makkink
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2022
Karma: 0
Junior Lid
pragtig, lirieke en woorde pas perfek bymekaar
Vorige onderwerp: Afrikaanse Musiek op Youtube
Volgende onderwerp: Hasie - Al Debbo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 14:30:09 MGT 2024