Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » walgwors
walgwors [boodskap #140519] So., 30 Oktober 2022 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
walgwors
Afbreking: walg•wors
Samestelling: walg + wors


Selfstandige naamwoord: walgwors
Meervoud: walgworse
Verkleinwoord: walgworsie
Meervoud van verkleining: walgworsies

Betekenis:
• 'n Persoon wat aanstoot gee en mense walg.

Gebruik:
• Hy verbeel hom hy is 'n hanswors, maar eintlik is hy net nog 'n walgwors.

Sinoniem:
• walglap

Vertaling:
Engels: repulsive and distasteful person
Nederlands: iemand die walgt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleur
Volgende onderwerp: treurspel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 21:58:52 UTC 2025