Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegneem
wegneem [boodskap #140464] Wo., 19 Oktober 2022 19:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegneem
Afbreking: weg•neem
Samestelling: weg + neem


Werkwoord: neem weg, wegneem
Verlede tyd: het weggeneem

Betekenis:
• Om van 'n plek te verwyder; elders heen vat.

Gebruik:
• Jy kan nie 'n kind van sy moeder wegneem nie.

Sinoniem:
• verwyder
• wegvat

Antoniem:
• terugneem

Afgelei:
• wegneemete
• wegneemkos
• wegneming

Vertaling:
Engels: to take away, remove
Nederlands: wegnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogpoeding
Volgende onderwerp: terugneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 19:54:10 UTC 2026