| approbasie [boodskap #140446] |
Sa., 15 Oktober 2022 14:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
approbasie
Afbreking: ap•pro•ba•sie
Selfstandige naamwoord: approbasie
Meervoud: approbasies
Betekenis:
• Die verkryging van amptelike goedkeuring.
Gebruik:
• Die kerkraad hou die volgende broers ter approbasie as ouderlinge voor.
Sinoniem:
• bewilliging
• goedkeuring
• vergunning
Vertaling:
Engels: approval, approbation
Nederlands: approbatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|