Tuis » Taal » Prosa & poësie » destyds en nou
destyds en nou [boodskap #140432] |
Do., 13 Oktober 2022 12:51 |
Louis Basson
Boodskappe: 200 Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
|
Senior Lid |
|
|
daar was ‘n tyd nie lank gelede
toe ons land bekend was vir die kwaliteit van sy
soldate, onderwysers, studente, en boere
dokters, polisie, kunstenaars en sakemanne
vanaf 1994 to op hede
is ons land bekend vir die kwantiteit van
misdaadsindikate, verkragters, moordenaars en hoere
korruptes, kapers, plunderaars en laksmanne
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 07:05:41 UTC 2025
|