Tuis » Taal » Prosa & poësie » hoe lank nog
hoe lank nog [boodskap #140373] |
Di., 04 Oktober 2022 12:24 |
Louis Basson
Boodskappe: 200 Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
|
Senior Lid |
|
|
ek wag en wag en wag
wag nie ‘n uur nie maar dag na dag na dag
dag om die waarheid te mag hoor
hoor hoe die leuens van gister hulle krag verloor
verloor sodat geregtigheid mag wen
wen omdat almal die ware feite ken
ken die mense wat my nie wil red
red van die leuens wat my naam besmet
maar my hoop is gevestig op my Hemelse Vader
Vader wat wink en sê: ”Kom nader”
“Kom nader en kom wag hier by My
By My word jou naam van sy klad bevry”
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 07:21:51 UTC 2025
|