Tuis » Taal » Prosa & poësie » my tweede kans
my tweede kans [boodskap #140330] |
Wo., 28 September 2022 18:25 |
Louis Basson
Boodskappe: 200 Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
|
Senior Lid |
|
|
my hele wese wil U loof en prys met sang en dans
uit dankbaarheid vir hierdie tweede kans
so onverdiend van U ontvang
te midde van al die lyding in elke hospitaalgang
mag ek hierdie tweede kans nooit vergeet
maar altyd van u Almag weet
sonder om die kennis daarvan vir myself te hou
deur dit aan die ganse wêreld te laat ontvou
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 07:47:13 UTC 2025
|