Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strooisuiker
strooisuiker [boodskap #140318] Ma., 26 September 2022 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strooisuiker
Afbreking: strooi•sui•ker
Samestelling: strooi + suiker


Selfstandige naamwoord: strooisuiker
Meervoud: strooisuikers
Verkleinwoord: strooisuikertjie
Meervoud van verkleining: strooisuikertjies

Betekenis:
• Fyn, wit suiker in poeiervorm.

Gebruik:
• Sprinkel 'n bietjie strooisuiker oor die vla.

Vertaling:
Engels: castor-sugar
Nederlands: strooisuiker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenkleurig
Volgende onderwerp: opwen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 05:07:38 UTC 2025