Tuis » Taal » Prosa & poësie » die ding met die grootste mag
die ding met die grootste mag [boodskap #140281] |
Di., 20 September 2022 12:17 |
Louis Basson
Boodskappe: 200 Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
|
Senior Lid |
|
|
deur woord en daad
kan jy ander baie skaad
dog, as jy goed daarna kyk
kan jy selfs hul lewens verryk
maar die ding met die grootste mag
bly steeds die spontane glimlag
gee dit aan ‘n ander
en kyk hoe dit hul voorkoms verander
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 07:22:01 UTC 2025
|