Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verontmenslik
verontmenslik [boodskap #140279] Di., 20 September 2022 11:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24205
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verontmenslik
Afbreking: ver•ont•mens•lik


Werkwoord: verontmenslik
Verlede tyd: het verontmenslik

Betekenis:
• Om van menslike eienskappe te ontneem; van menswaardigheid beroof.

Gebruik:
• Die Nazi's het die Jode verontmenslik deur hulle rotte, bakterieë en slange te noem.

Sinoniem:
• dehumaniseer

Antoniem:
• vermenslik

Afgelei:
• verontmensliking (s.nw.)

Vertaling:
Engels: to dehumanize
Nederlands: ontmenselijken, dehumaniseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herlei
Volgende onderwerp: werksekerheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 17:03:52 UTC 2025