| hominied [boodskap #140269] |
Ma., 19 September 2022 15:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24307 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Twee homoniede: 'n mens en 'n sjimpansee.
hominied
Afbreking: ho•mi•nied
Selfstandige naamwoord: hominied, hominiede
Meervoud: hominiede, hominiedes
Betekenis:
• Een van die "groot ape" in die familie Hominidae.
Gebruik:
• Die term hominied verwys soms in 'n nouer sin slegs na die genus Homo (mense en uitgestorwe mensagtiges).
Sinoniem:
• mensaap
• mensagtige
Hiponiem:
• bonobo
• gorilla
• mens
• orangoetang
• sjimpansee
Vertaling:
Engels: hominid, great ape
Nederlands: hominiede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|