Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodveilig
doodveilig [boodskap #140248] Vr., 16 September 2022 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodveilig
Afbreking: dood•vei•lig
Samestelling: dood + veilig


Byvoeglike naamwoord: doodveilig
Attributief: doodveilige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van veilig; baie veilig.

Gebruik:
• In die ou dae kon kinders doodveilig in die strate rondloop.

Antoniem:
• doodsgevaarlik

Vertaling:
Engels: dead safe
Nederlands: in alle veiligheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dip
Volgende onderwerp: blitsvinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 04:09:50 UTC 2025