Tuis » Taal » Woordeboek » eksplorasie
eksplorasie [boodskap #140235] |
Do., 15 September 2022 12:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21486 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksplorasie
Afbreking: eks•plo•ra•sie
Selfstandige naamwoord: eksplorasie
Meervoud: eksplorasies
Betekenis:
• Ondersoeking, o.a. vir die opsporing van delfstowwe of die verkenning van 'n onbekende gebied.
Gebruik:
• Die drukgroep versoek dat seismiese eksplorasie aan die ooskus van Suid-Afrika gestaak moet word.
Sinoniem:
• bespieding
• navorsing
• ondersoeking
• opsporing
• verkenning
Afgelei:
• eksplorasiewerk
Verwant:
• eksploratief
• eksploreer
Vertaling:
Engels: exploration
Nederlands: exploratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 06:02:58 UTC 2025
|