| onbeheerbaar [boodskap #140208] |
Vr., 09 September 2022 14:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeheerbaar
Afbreking: on•be•heer•baar
Samestelling: on- + beheerbaar
Byvoeglike naamwoord: onbeheerbaar
Vergrotende trap: onbeheerbaarder
Oortreffende trap: onbeheerbaarste
Attributief: onbeheerbare
Partitief: onbeheerbaars
Betekenis:
• Wat nie beheer kan word nie; wat handuit ruk.
Gebruik:
• Die kinders is stout en totaal onbeheerbaar.
Sinoniem:
• bandeloos
• onbedaarlik
• onbedwingbaar
• onbeheersbaar
• onbeteuel
• onregeerbaar
• ontembaar
• steeks
• wanordelik
• wild
Vertaling:
Engels: uncontrollable
Nederlands: onbeheersbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|