| awend [boodskap #140165] |
Vr., 02 September 2022 08:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
awend
Afbreking: a•wend
Uitspraak: /ɑːwənt/
Selfstandige naamwoord: awend
Meervoud: awende
Betekenis:
• (verouderd, digterlik) Enige tyd van die aand, of meer spesifiek, die tyd wat die duisternis intree.
Gebruik:
• Oor die velde kruip saggies die awend se grou. [Jan F.E. Celliers]
Sinoniem:
• aand
• voornag
Antoniem:
• oggend
Afgelei:
• awendland
• Awendmaal
• awendstond
Vertaling:
Engels: evening
Nederlands: avond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|