| simboliseer [boodskap #140160] |
Do., 01 September 2022 15:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simboliseer
Afbreking: sim•bo•li•seer
Werkwoord: simboliseer
Verlede tyd: het gesimboliseer
Betekenis:
• Om iets met 'n simbool voor te stel.
Gebruik:
• 'n Duif simboliseer vrede.
Sinoniem:
• illustreer
• uitbeeld
• uitdruk
• verpersoonlik
• versinnebeeld
• verteenwoordig
• voorstel
Vertaling:
Engels: to symbolize, symbolise
Nederlands: symboliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|