Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofteks
hoofteks [boodskap #140119] So., 28 Augustus 2022 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofteks
Afbreking: hoof•teks
Samestelling: hoof + teks


Selfstandige naamwoord: hoofteks
Meervoud: hooftekste

Betekenis:
• Die belangrikste teks.

Gebruik:
• 'n Dramateks bestaan uit die hoofteks wat die dialoog aandui, en die neweteks wat die toneelaanwysing en spreekbeurte aandui.

Antoniem:
• neweteks

Vertaling:
Engels: main text
Nederlands: hoofdtekst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekresie
Volgende onderwerp: vlotter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 08:18:34 UTC 2025