Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kondukteur
kondukteur [boodskap #140100] Vr, 26 Augustus 2022 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19153
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kondukteur
Afbreking: kon•duk•teur


Selfstandige naamwoord: kondukteur
Meervoud: kondukteurs
Verkleinwoord: kondukteurtjie
Meervoud van verkleining: kondukteurtjies

Betekenis:
• Iemand wat kaartjies op 'n bus, trein, ens. nagaan om te kyk of die passasiers betaal het.

Gebruik:
• Die kondukteur het nie eers my kaartjie geknip nie.

Sinoniem:
• kaartjieknipper
• kaartjiesondersoeker
• passasiersbeampte

Hiponiem:
• buskondukteur
• treinkondukteur
• tremkondukteur

Afgelei:
• kondukteurswa

Vertaling:
Engels: conductor
Nederlands: conducteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knapsekêrel
Volgende onderwerp: karwei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:16:53 MGT 2024