Tuis » Taal » Woordeboek » doopseel
doopseel [boodskap #140063] |
Sa., 20 Augustus 2022 17:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21490 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doopseel
Afbreking: doop•seel
Samestelling: doop + seel
Selfstandige naamwoord: doopseel
Meervoud: doopseels
Betekenis:
• 'n Uittreksel uit 'n kerk se doopregister.
Gebruik:
• 'n Doopseel word onmiddellik na die dopeling se doop aan die ouers oorhandig.
Spreekwoord:
• Iemand se doopseel lig. [Sy ongunstige verlede openbaar.]
Spelfout:
• doopseël
Vertaling:
Engels: certificate of baptism
Nederlands: doopceel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
seel |
Volgende onderwerp: |
seël |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 23:09:27 UTC 2025
|