Tuis » Taal » Prosa & poësie » om te onthou
om te onthou [boodskap #139976] |
Mon, 15 August 2022 06:55 |
Louis Basson
Boodskappe: 200 Geregistreer: June 2022
Karma: 4
|
Senior Lid |
|
|
om te onthou
is om na die verlede te kyk
en te sien hoe die mooie en die lelike
van daardie tyd lyk
om te vergeet
is ‘n moeilike dog belangrike taak
want dit is wanneer jy
‘n einde aan die lelike maak
om te koester
is ‘n gawe deur God gegee
om die mooie uit die verlede te neem
en die toekoms in te gaan daarmee
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:23:44 UTC 2025
|