| lewertraan [boodskap #139971] |
So., 14 Augustus 2022 17:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24323 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lewertraan
Afbreking: le•wer•traan
Samestelling: lewer + traan
Selfstandige naamwoord: lewertraan
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Olie van die lewers van kabeljoue was as dieetaanvulling gebruik word.
Gebruik:
• Lewertraan is ryk aan vitamien A, vitamien D en omega-3-vetsure.
Hiperoniem:
• visolie
Vertaling:
Engels: cod-liver oil
Nederlands: levertraan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|