Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Di.
Di. [boodskap #139948] So., 14 Augustus 2022 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Di.
Afbreking: Di.


Afkorting: Di.

Betekenis:
• Afkorting vir Dinsdag, die derde dag van die week.

Gebruik:
• Die vergadering is vir Di. 16 Aug. geskeduleer.

Vertaling:
Engels: Tue., Tues.
Nederlands: di.

Nota:
• Die punt kan weggelaat word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Ma.
Volgende onderwerp: Wo.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 07:28:29 UTC 2025