Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina se hekstegniek
Re: Gloudina se hekstegniek [boodskap #13982] Do, 23 April 1998 00:00
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Die eerste stap is om die idee te vestig dat daar bepaalde groepe mense is
> wat nie oor fundamentele regte beskik nie - dis nou mense soos nazi's,
> fasciste, apartheidsvarke.

> Sulke mense mag
> nie verdedig word nie, en niemand mag glo wat sulke mense sê nie. Hulle is
> nie daarop geregtig om gehoor te word nie

Liewe aarde, hierdie groepe mense word al vir honderde jare gehoor. Hoeveel
meer wil jy hoor. Het ons nie by nou geleer uit konsentrasiekampe, apartheid,
haatmoorde, Ku Klux Klan lynchings en dies meer dat wat hierdie groepe te se
het nie die welstand en vooruitgang van 'n kontemporere samelewing ondersteun
nie. Wat de fok wil jy nog van hulle hoor, en wat wil jy nog verdedig. Jy's
'n apartheidsvark, Leendert, die ergste soort - die wat dit nie erken nie. At
least Frikkie RSA-boy probeer nie homself befok nie.
Vorige onderwerp: Melbourne Afrikaans translator wanted
Volgende onderwerp: Re: Van Zyl Slabbert oor die hekstegniek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 15:36:13 MGT 2024