Tuis » Taal » Woordeboek » lotgeval
lotgeval [boodskap #139818] |
Thu, 28 July 2022 12:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21384 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lotgeval
Afbreking: lot•ge•val
Samestelling: lot + geval
Selfstandige naamwoord: lotgeval
Meervoud: lotgevalle
Verkleinwoord: lotgevalletjie
Meervoud van verkleining: lotgevalletjies
Betekenis:
• Dit wat iemand per toeval oorkom (waaroor 'n mens geen beheer het nie).
Gebruik:
• Ons is almal in dieselfde boot en loop presies dieselfde lotgeval tegemoet.
Sinoniem:
• belewenis
• ervaring
• fatum
• wedervaring
Vertaling:
Engels: fate, misfortune
Nederlands: lotgeval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 23 03:28:04 UTC 2025
|